Boere met roofdiere - Mens-roofdier konflik in Namibië


Metodes van die navorsingsprojek

Om die doelwitte van die projek te bereik, was 'n kombinasie van metodes nodig.

Terugvoer, Junie 2018: Weens verskeie omstandighede buite ons beheer, hoofsaaklik 'n gebrek aan fondse, kon ons nie enige GPS halsbande gebruik nie en het die projek agter geraak by die beplanning. Naankuse het ons egter goedgunstig toegelaat om hulle GPS halsband data te gebruik vir analise en die resultate in 'n tesis op skryf.

Benodighede (Hoe kan jy help?)

  • Chavoux Luyt
  • Sel: +27 (0)8279113849
  • E-pos: chavoux [by] gmail [punt] com
  • Posadres:
    Suite 4
    Privaatsak X1
    Melkbosstrand
    7437
    Suid-Afrika;

Namibiese luiperd