Boere met roofdiere - Mens-roofdier konflik in Namibië


Hierdie projek het begin as navorsing onder die vaandel van die Garies en Kamieskroon boereverenigings in Namakwaland, Suid-Afrika. Weens 'n gebrek aan befondsing het ek na Namibië verskuif, waar ek later befondsing gekry het vir 'n doktorale navorsingsprojek. Die "Boere met Roofdiere" projek is gedoen onder die vaandel van die Universiteit van Stellenbosch se Bewarings-ekologie Departement om die konflik tussen veeboere en roofdiere op Namibiese plase aan te spreeek.

Playing with Predators kaart speletjie reëls (in Engels)

New Development

  • Chavoux Luyt
  • Sel: +27 (0)8279113849
  • E-pos: chavoux [by] gmail [punt] com
  • Posadres:
    Suite 4
    Privaatsak X1
    Melkbosstrand
    7437
    Suid-Afrika;

Namibiese luiperd